top of page
RSVP
GUP_1248.jpg

Dian & Mareth

0 DAYS TO THE EVENT
23 Apr 2022, 15:00
Monte Bello Estate,
Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein, 9301, Suid-Afrika
gc_social media.png

Datum & Tyd

Saterdag, 23 April 2022

15:00

Plek

Monte Bello Estate, Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein

Drag

Neutrale kleure | Semi-formeel

Untitled design.png
Troureëlings
Fotos
Om te doen in Bloem
GUP_1627.jpg

Dinge om te doen in
en om Bloemfontein

Skilpadjies eet by die Langenhovenpark Mark 

+27 84 919 1676 

Elias Motsoaledi Straat 22, Langenhovenpark, 9301

​

Die Mandela standbeeld op Naval Hill 

Delville Rylaan 2-22, Naval Hill, Bloemfontein, 9305 

​

Bekyk kuns by Oliewenhuis Kuns Museum 

+27 51 447 9609

Aliwal Straat 36

​

Burgers en bier by The Famous Brew & Still 

+27 74 024 2356

Leviseur Straat 2, Westdene

​

Speel ‘n rondte gholf by Bloemfontein Gholfklub 

+27 51 447 0906 

Maselspoort Straat 1, Estoire

​

Pamperlangsessie by Mirra Bella Salon 

+27 233 9081 

Kaptein Proctor Straat 30, Brandwag

​

Geniet koffie en koek by Royal Roastery 

+27 60 571 4835 

Reizis Square, Torbet Straat 1, Noordhoek

​

Inkopies by Northridge Mall 

+27 51 448 8831 

Kenneth Kaunda Rylaan

Verblyf

Aanwysings

Monte Bello Estate, Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein, 9301

gc_social media.png

- Monte Bello Estate -

Aanwysings

Vriende- & Familiebraai

Datum: Vrydag, 22 April 2022

Tyd: 18:00 vir 18:30 

Plek: Monte Bello Estate, Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid Straat, Bloemfontein, 9301

Drag: Gemaklik

Wat om saam te bring: Eie ysboks, ys en drankies. Aandete, glase, eetgerei en stoele word voorsien.

​

Dui asseblief aan of jy die braai sal bywoon via die RSVP-knoppie.

Vriende & Familie Braai

Algemene Vrae

Mag ek foto’s op sosiale media plaas?

Indien jy ‘n foto by ons troue neem en op sosiale media plaas, gebruik asseblief die hutsmerk #beterbestebeukes sodat ons dit maklik kan vind.

 

Is metgeselle en kinders welkom?

Ons sou so graag almal wou akkommodeer, maar ons reserveer ‘n spesiale plek vir jou.  Kinders en metgeselle is per uitnodiging alleenlik.

 

Is daar ‘n kroeg Saterdagaand?

Ja, daar is ‘n kontantkroeg en kaartfasiliteite is beskikbaar.

 

Hoe lyk die weer vir April in Bloemfontein?

Op die stadium lyk dit asof ons heerlike weer gaan hê, maar kliek gerus hier om die weervoorspelling dop te hou.

 

Ek het nog ‘n paar vrae, wie kan ek kontak?

Kontak gerus vir Dian +27 82 546 6285 of Mareth +27 74 133 1512 | diebeukese@yahoo.com

Algemene Vrae
Kontak ons
bottom of page